

Video Channel Name
Video Channel Name


Video Title

Video Title

Video Title

Video Title
WELKOM BY

Hello
maatjie!
WIE IS ONS?
'n Liefdevolle speelskool in die hartjie van die Swartland.
By Kammaland Speelskool in Malmesbury verskaf ons 'n warm en liefdevolle omgewing vir jou kind om in te floreer. Ons missie is om 'n gelukkige, verrykende en stimulerende omgewing vir u kind te skep, waar hy/sy geborge sal voel. Ons streef om na jou kind se fisiese-, geestelike-, emosionele- en intellektuele behoeftes om te sien.
Kammaland Speelskool bied 'n veilige en vriendelike omgewing gedurende daaglikse versorging en verryking terwyl ons ‘n diens lewer aan ouers en die gemeenskap. Ons verwelkom jou graag om 'n pad saam met ons te stap.

WAT ONS BIED...

Ons akkomodeer kinders tussen 4mde tot 5jr

Nasorg vir Graad R tot Graad 3 leerders

Liefdevolle versorging

Kinderkinetika as buitemuurse aktiwiteit

Bekwame & ervare personeel

Voldag & Halfdag versorging

Rugga & Playball as buitemuurse aktiwiteit

'n Verrykende omgewing

Oop tydens skool vakansies

Veiligheid & Noodhulp bekwaamheid

'n Alles omvattende kurrikulum
